Grootbrak Boekeblaf Lees- en Skrywersfees
About
Die Grootbrak Boekeblaf Lees- en Skrywersfees vind jaarliks plaas in Grootbrakrivier. Vanjaar jolyt ons van 7 tot 9 November.
Waar vind dit plaas?
Al die geleenthede vind by Laerskool Vorentoe se sportgronde plaas (ook bekend as die Laerskool Vorentoe Kampgronde) in Langstraat, Grootbrak plaasvind.
Wat van badkamers & parkering?
Daar is badkamers by die saal en daar is oorgenoeg parkering in Langstraatwaar karwagte vir die fees aangestel is.
Wat van drank en kos?
Jy mag ongelukkig nie jou eie alkohol saambring nie, maar daar is iets te drinke en te ete te koop.
Moet ek vir elke geleentheid apart kaartjies voor koop?
Ja. Jy kan of die individuele geleenthede bywoon teen R70 pp. Daar is ook 'n Dagkaartjie teen R350. Kaartjies is ook beskikbaar by die deur en Grootbrak Biblioteek. Die twee aandvertonings is R150 p.p.
Navrae by [email protected]