Family friendly

Grootbrakstories

Sat Nov 8, 19:00 - Sat Nov 8, 20:30

Vorentoe Holiday Camping

ABOUT

Stories en musiek oor en vanuit Grootbrakrivier met Daniël Lötter, Sidney Gilroy, Luylle Arendse en musiek met Will Lass & Breyten Treurnicht.


Waar vind dit plaas?

Al die geleenthede vind by Laerskool Vorentoe se sportgronde plaas (ook bekend as die Laerskool Vorentoe Kampgronde)

in Langstraat, Grootbrak plaasvind.

Wat van badkamers & parkering?

Daar is badkamers by die saal en daar is oorgenoeg parkering in Langstraat waar karwagte vir die fees aangestel is.

Wat van drank en kos?

Jy mag ongelukkig nie jou eie alkohol saambring nie, maar daar is iets te drinke en te ete te koop.

Moet ek vir elke geleentheid apart kaartjies voor koop?

Ja. Jy kan die individuele geleenthede bywoon vanaf R70 pp. Daar is ook 'n Dagkaartjie vir al die gesprekke vanaf R350. Kaartjies is ook beskikbaar by die deur en Grootbrak Biblioteek. Die twee aandvertonings kos vanaf R150 p.p. en die Afsluiting en ontbyt op Sondag 9 Nov. vanaf R120 p.p.


Navrae by [email protected]



DIRECTIONS

Grootbrakstories
Vorentoe Holiday Camping
Lang St, Bergsig, Groot Brakrivier, 6525, South Africa
Get Directions