The Theatre Linden
Reviews
"The show and cast were outstanding, seats were a little uncomfortable (for the length of the show). Other than that beautiful theatre. "
- Anonymous
"Ongelooflike lekker vertoning. Julle het soveel talent. Trots om Afrikaans met julle te kan deel."
- Ronelle
"Werklik 'n stuk wat jy kan herkou. Ek het gehou van die humor gevleg deur die swaar onderwerp. Regtig goed gedoen. "
- Anonymous
"Dit was loshande d beste Kerssang-program wat ek en Francia al ooit beleef het. Dit was absoluut roerend in eenvoud, wêreldklas harmonië en onvergelykbare akapello sang. Geluk en DANKIE Jannie en jou hele span-n voorreg gewees om die opvoering te beleef??????"
- Chris Hönck