Family friendly

Kersklanke - met Petru Wessels en Carel Trichardt - musiek Katrien Holm

Sun Nov 13, 14:30 - Sun Nov 13, 16:00

The Theatre Linden

ABOUT

Ervaar weer die ware atmosfeer van die Christusfees. Kom luister na ons vertellings en jubel saam met Stille Nag en Koos se Somerkersfees. Luister na Kersverhale van ver en naby. Baboesjka, die Russiese houtsnyer, Jaffie (Eitemal), Die Glimwurm (IL de Villiers) ontmoet Kleintjie Kruger van Dana Snyman en Esta Steyn bevestig vir ons dat die Hemel wel 'n nommer het. Voorlesings deur Petru Wessels en Carel Trichardt. Musiek deur Katrien Holm.


DIRECTIONS

Kersklanke - met Petru Wessels en Carel Trichardt - musiek Katrien Holm
The Theatre Linden
44 5th St, Linden, Randburg, 2104
Get Directions