Klein Karoo Nasionale Kunstefees

(126)

About

Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) is Suid-Afrika se Afrikaanse Moederfees. Dié fees is sedert 1995 ’n instelling op die kunstefees-kalender, met ’n program wat alle genres in die uitvoerende kunste, sowel as visuele kuns, insluit. 

Sedert die COVID-19-pandemie die wêreld getref het, het die KKNK sy virtuele skoene aangetrek, met aanlyn vermaak wat regoor Suid-Afrika – trouens, die wêreld! – geniet kan word.

Die fees bied vermaak vir die hele gesin en teiken nie slegs besoekers aan die magiese Klein-Karoo nie, maar ook die mense van Oudtshoorn en omstreke, die Oos-Kaapse Karoo en Tuinroete met verskeie gemeenskapsprojekte. 

Skud jou vere reg vir gasvryheid, natuurskoon, en jolige samesyn – selfs al vier jy (vir nou) fees op jou rekenaar, TV of slimfoon.

#KKNKoraloor

Reviews

4.7
from 126 reviews
"Dit was amazing gewees awesome awesome awesome!"
- Henko
"Brilliant show. Hannes van Wyk got a chance to display his acting talent"
- Marna
"The event was well organised, the venue superb, and we enjoyed every minute."
- Jessica
"Was so easy to watch on my smart tv. First time I did it!! Very happy ans what a gr8 show! Please provide more Afrikaans shows too watch"
- Anonymous
"Absolutely beautiful - what a voice !!!!!! Superb !!"
- Gerrit Pieterse

Contact info

Twitter Feed