FREE OPTIONS
Family friendly
Elandré & Dozi : 6 Desember : Dozi's Back to the Roots, Hartbeespoort
Sun Dec 6, 11:00 - Sun Dec 6, 18:00
Dozi's Back to the Roots
ABOUT
- Koop vroegtydig kaartjies om teleurstelling te voorkom; vóórdat dit uitverkoop!
- Ongelukkig neem ons géén tafelbesprekings nie. Ons werk op ‘n “1st come, 1st serve” basis.
- Hekke maak 11h00 oop.
- Geen eie kos, drank en/of “snacks” word toegelaat nie - ons restaurant en kroeg is oop.
- Ons is 'n gesinsvriendelike venue en ons verwelkom graag gaste van enige ouderdom!
- Vir algemene navrae en oor VERBLYF by ons, kontak vir Sjene - 0766033759 óf Ruaan - 0761563599.
Aanwysings:
- As jy die Waze App op jou foon het, sal jy die venue daarop optel.
- Vanaf Pretoria op die N4 - deur een tolhek; gaan voort totdat jy deur die tweede tolhek gaan. Neem die eerste afrit en draai links weg van die snelweg af. Gaan verder oor die berg en ongeveer 3 km berg af, sien u 'n bordjie net verby die Excelsior-winkel wat aanwys om regs te draai na die grondpad. Ons is 1 km op die grondpad geleë.
- GPS: S 25'43.24' E027"55.5