Delmas-Wes Familiekerk

(7)

About

Delmas-Wes Familiekerk is ’n Geesvervulde, skrifgetroue geloofsfamilie – ’n plek van dissipelskap, genesing en groei. Dis ‘n plek waar waarheid en Gees ontmoet! Ons bestaan om die verlorenes te bereik en gebrokenes te herstel!

Reviews

4.9
from 7 reviews
"Enjoyed the peaise and worship as well as the talks but it was a very long day. It could be shortened a bit. "
- Gail
"What an AMAZING day in God’s presence "
- Marlize Strauss
"I really enjoyed the conference. Will definately attend again. I can suggest that when we run over time that the worship me a lit shorter. Some drive from far and cannot drive in the dark."
- Anonymous
"God het beweeg, daar was groot deurbrakke.. Was amazing"
- Michelle
"Dit was 'n absolute fantastiese dag. Alles was keurig en baie goed gereël. Kos was net koud wat voor af deur die koswa voorberei was. Die dag het ook net te lank geraak. As die dag teen 16:00 kan eindig sal dit goed wees. Daar is dames wat nie in die donker wou terug ry Pretoria toe nie. Sal dit graag weer volgende jaar wil bywoon. Dankie vir 'n geesvervulde en aangename dag."
- Anonymous

Contact info