ONTWAAK 2026 Vrouekonferensie
Sat May 9, 08:30 - Sat May 9, 17:00
Delmas West Family-Church
ABOUT
Dit is jou tyd om op te staan. Dis Jou tyd om te herstel. Dis Jou tyd om nuut aangeraak te word.
Sluit by ons aan vir ’n kragtige tyd in God se teenwoordigheid! Ons nooi jou uit na ’n dag van bediening, aanbidding en saamwees met Amanda Le Roux as ons Hoof Spreker, en Warren Elliott as ons aanbiddingsleier. Daar gaan ook praktiese ervaring-sessies, uitstallers, kosstalletjies, en meer wees!!
Bring ’n vriendin saam en kom ervaar hoe God jou oprig en nuut maak!
Datum: Saterdag, 9 Mei 2026
Tyd: 08:30-17:00
Kostes: R120P.P
Plek: Delmas-Wes Familiekerk
Kontak [email protected] of 072 567 9039 vir meer inligting.
*Tee, Koffie en Versersings sal te koop wees
Hier is ook die program:

“Word wakker, jy wat slaap, en staan op uit die dood; en Christus sal jou lewe verlig.””
EFESIËRS 5:14