Joshua na die Reen
Reviews
"Beste ervaring ooit! 'n Belewenis met alle emosies en sintuie. Ongelooflik!"
- Elmari
"Dit was ‘n ongelooflike goeie ervaring gewees. Al drie kunstenaars was puik!! Ek sal beslis weer gaan as dit volgende jaar gehou word. "
- Monique