Dozi's Back To The Roots, Hartbeespoort

(271)

About

Vir navrae, kontak vir Emsie - 0764365860.
 
Koop vroegtydig kaartjies om teleurstelling te voorkom! Beperkte aantal kaartjies beskikbaar soos per Covid-regulasies.
 
Ongelukkig neem ons géén tafelbesprekings nie. Ons werk op ‘n “1st come, 1st serve” basis.
 
Geen eie kos, drank en/of “snacks” word toegelaat nie - ons restaurant en kroeg is oop.
 
Ons is 'n gesinsvriendelike venue en ons verwelkom graag gaste van enige ouderdom.
 
Akkommodasie beskikbaar op die plaas. Vir navrae en om te bespreek, kontak vir Emsie - 0764365860.
 

Aanwysings:
As jy die Waze App op jou foon het, sal jy die venue daarop optel.
 
Vanaf Pretoria op die N4 - deur een tolhek; gaan voort totdat jy deur die tweede tolhek gaan. Neem die eerste afrit en draai links weg van die snelweg af. Gaan verder oor die berg en ongeveer 3 km berg af, sien u 'n bordjie net verby die Excelsior-winkel wat aanwys om regs te draai na die grondpad. Ons is 1 km op die grondpad geleë.
 
 
Back to the Roots (buitelug) en Back to the Blues (binnenshuis) is oop Vrydae, Saterdae én Sondae!
Vrydae vanaf 13h00 + live music.
Saterdae vanaf 11h00 + live music.
Sondae vanaf 11h00. Live music. Kaartjies te koop op quicket.co.za
Vir navrae oor kunstenaars wie optree, die menu, of enige ander navrae, kontak vir Emsie - 0764365860.

Reviews

4.2
from 271 reviews
"The long queue experience was annoying especially when we all booked online. But once in the venue the facilities were awesome. Good food and good music. Loved Dozi! Steve was great but the half songs from other artists was not what I went to see. Would have loved more of his own music, but he was also great! Thanks for the lovely Sunday afternoon entertainment "
- Anonymous
"More shows on Saturday’s - It was amazing"
- Charissa
"It was one of the best shows I've been at in a loooong time!!! Thank you Joe, you are an absolute legend!!!!"
- Monique
"The show was amazing! One of the best I have attended !!!!"
- Betsie

Contact info