AGS Bellville Gemeente

(69)

Reviews

4.8
from 69 reviews
"Prakties, relevant, toepaslik en ook gepaste humor ook spontane gebed na die tyd was nodig en iets wat ons meer moet opneem en ook so alter calls aan die einde van ons dienste sterker promoveer. een van die belangsrikste oomblikke in die diens"
- Mario
"What an amazing experience. See you next year."
- Anonymous
"Dit was fenominaal en baie geseend! Dankie vir jul goeie manier van organiseer. Ek is trots om my vriendinne saam te nooi. Baie dankie.3 "
- Ria Maritz en vrinne
"Dit was my 1ste keer, en sal beslis weer en weer wil bywoon. Was awesome gewees."
- Irene
"Sal definitief terug wees volgende Sondag. Baie dankie!!"
- Karin Thompson

Contact info