FREE OPTIONS

AGS Bellville - 19 September 2021, 09:30

Sun Sep 19, 09:30 - Sun Sep 19, 11:00

AGS Bellville

ABOUT

Met die aankondiging van die nuwe Regulasies van Vlak 2 inperkings, maak ons voorsiening vir die maksimum aantal van 250 mense in ons ouditorium en 50 in ons Kinder areas met aparte ingang en fasiliteite! Daar is slegs een diens om 09:30 om sodoende die risiko te verminder vir ons vrywilligers en lidmate. Maak dus seker jy bespreek vir jou/jou gesin om die diens by te woon.


Dinge om in gedagte te hou:

  • maak asseblief seker jy is betyds by die kerk, daar is verskeie stappe wat gevolg moet word voor jy mag in gaan
  • as jy enige van die simptome het, bly asseblief eerder tuis om ander te beskerm
  • onthou asseblief jou masker, dit moet te alle tye gedra word
  • gesinne mag by mekaar sit
  • indien jy en jou vriend/in saam ry na ons diens mag julle ook saam sit
  • binne ouditorium versoek ons dat almal slegs elke tweede ry sal inneem (so aangedui) en tussen gesinne/individue 2 stoele oop laat voordat volgende gesin of individue sal sit


As jy teen die vorige dag agterkom dat jy nie die diens gaan kan bywoon nie, laat weet ons asseblief per epos of WhatsApp! Daar is baie mense wat ook die geleentheid wil kry om die diens by te woon, en ons wil graag vir hulle ook die kans gun.


Ons diens om 09:30 word ook aanlyn uitgesaai deur middel van livestreaming.

DIRECTIONS

AGS Bellville - 19 September 2021, 09:30
AGS Bellville
Retief Rd, Kempenville, Cape Town, 7530
Get Directions