Hou Danté van Wyk uit die tronk!

About

Wie onthou vir Danté van Wyk? Die boerseun van Brackenfell in die Kaap wat nie bang was om die EFF aan te vat nie. Danté het skuldig gepleit op die klagtes teen hom omdat hy net 'n einde aan die nagmerrie wou bring........vir sy vrou en klein kindjie se onthalwe. Danté moet die skuld erkennings boete voor of op einde November betaal of hy word toegesluit vir twee jaar. Hy gaan klaar met die rekord loop so kom ons hou hom uit die tronk uit. Enige donasie sal help mense, indien jy nie kan bydra nie deel asseblief met jou vriende.

Additional information

Refund policy No refunds

Organiser

How can we help?