AGS Witfield Lighuis COVID-19 Offerhande & Donasies

About

COVID-19 affekteer ons elkeen se lewe direk in baie opsigte, en dit affekteer ook die kerk! Hiermee gee ons julle die geleentheid om ons finansieël te ondersteun in hierdie moeilike tyd. As jy nie een van ons 3 dienste op 'n Sondag kan bywoon nie, weens die COVID-19 reëls en regulasies, kan jy in die gemak van jou eie huis ons steeds ondersteun!

Additional information

Refund policy No refunds

Organiser

How can we help?