Die Land by 'n Kantelpunt: 'n Strategie vir Ekonomiese Sukses te midde van Staatsverval

Fri Apr 3, 07:30 - Fri Apr 3, 11:00

Kleinkaap Boutique Hotel

ABOUT

Prof. André Duvenhage en Piet le Roux, Uitvoerende Hoof van Sakeliga gesels oor die Land by 'n Kantelpunt:

Strategie vir Ekonomiese sukses te midde van staatsverval. 


Program: 

07:30 - Koffie en tee

08:00 - Ontbyt word bedien

08:00-08:10: Verwerlkoming en inleiding 

08:10-08:40: Die land by n kantelpunt (André Duvenhage)

08:40-09:00: Sakeliga se strategie vir Ekonomiese sukses (Piet le Roux) 

09:00-09:30: Bespreking en vrae 

 

Koste: 

- Per tafel (8 sitplekke): R5000.00

- Individuele sitplek: R700.00

DIRECTIONS

Die Land by 'n Kantelpunt: 'n Strategie vir Ekonomiese Sukses te midde van Staatsverval
Kleinkaap Boutique Hotel
87 Jim Van Der Merwe St, Clubview, Centurion, 0140
Get Directions