Insetkonferensie op Toerismewet (Pretoria) / Input Conference on Tourism Bill (Pretoria)

calendar
Thu May 23, 08:30 - Thu May 23, 12:00
location
Sakeliga auditorium

About

English follows


Die Staat wil jou AirBnB reguleer

Lewer kommentaar op die Wysigingswetsontwerp op Toerisme.


Sakeliga se ekonomiese en regsontleders stel tans omvattende kommentaar op oor die nuwe Wysigingswetsontwerp op Toerisme en verlang toerismebedryfeienaars se insette.


Woon hierdie insetkonferensie by om jou insette te kom lewer.


Datum: Donderdag, 23 Mei 2019

Tyd: 09:15 - 12:00

Plek: Gerhardstraat 109; Die Hoewes; Centurion


The State wishes to regulate your AirBnb

Comment on the Tourism Bill


Sakeliga’s economic and law analysts are preparing comprehensive comments and require inputs from owners in the tourism industry. Take part in Sakeliga’s comment process for the Tourism Amendment Bill.


Give your inputs at Sakeliga's input conference


Date: Thursday, 23 May 2019

Time: 09:15 - 12:00

Place: 109 Gerhard street; Die Hoewes; Centurion

Location

Insetkonferensie op Toerismewet (Pretoria) / Input Conference on Tourism Bill (Pretoria)
Sakeliga auditorium
109 Gerhard St, Die Hoewes, Centurion, 0163
Get Directions Get Directions

Organiser

How can we help?