FREE OPTIONS
Family friendly
Armand Hofmeyr - Standerton plaaskuier!
Fri Dec 11, 18:00 - Sat Dec 12, 00:05
Verblyden Landgoed & Die Voerkraal Venue
ABOUT
Armand Hofmeyr kuier die 11de Desember 2026 hier by Die Voerkraal, slegs 7km buite Standerton op die plaas!
n Heerlike aand wat vir ons wag, sokkie en geselligheid.
Kinders is baie welkom!
Kontant kroeg beskikbaar (Geen koelerbokse word toegelaat nie) & Kos stelletjie sal beskikbaarwees.
Slegs R50 per persoon OF R400 vir n tafel vir 8-gaste.
Vir meer inligting kontak Rene 078 1411 717
SIEN JOU BINNEKORT!
DIRECTIONS
Armand Hofmeyr - Standerton plaaskuier!
Verblyden Landgoed & Die Voerkraal Venue
Farm 387-30, Standerton, 2430, South Africa
Get Directions