Plaaskuier saam met Armand Hofmeyr

About

Hier by Die Voerkraal in Standerton hou ons n lekker plaaskuier die 11de Desember 2026!


Slegs R50 p.p of bespreek n tafel van 8 gaste vir R400.


Deure maak om 18:00 oop.

Kontant kroeg beskikbaar en kos stalletjie sal hier wees vir die wat nie honger wil kuier nie!


Kom sokkie saam, bring jou hartmense en kom ontspan!

Kinders is baie welkom!!!


Vir meer inligting kontak Rene Payne 078 1411 717

Contact info