FREE OPTIONS
Family friendly

Kerssang met 'n view!

Sun Nov 29, 17:00 - Sun Nov 29, 19:00

Marjaniek Wedding Venue & Guest House

ABOUT

?? Kerssang met ’n View!

Wanneer ’n hart verander!

Kom beleef ’n besonderse Kersaand saam met Agapé Gemeente! Met ’n pragtige uitsig, Kersliedere en lekker saamwees vier ons die vreugde en hoop van Jesus se geboorte. ?

Bring jou familie, nooi jou vriende en pak jou piekniekmandjie vir ’n ontspanne aand saam. Kom sing uit volle bors en maak saam met ons mooi Kersherinneringe!


?? 29 November 2026

?? 17:00

?? Agapé Gemeente Buffelspoort – Boonste Venue

?? Bring jou piekniekmandjie

??? Toegang is gratis – bespreek jou plek op Quicket.


Ons sien uit om hierdie spesiale aand saam met jou te deel! ??

DIRECTIONS

Kerssang met 'n view!
Marjaniek Wedding Venue & Guest House
Spruitfontein 45 Rustenburg, 0299, South Africa
Get Directions