Agapé Gemeente
About
Agapé Gemeente Vroue Konferensie vind plaas op 29 Augustus van 09:00–14:00 — ’n oggend van inspirasie, geloof, aanbidding en vrouwees in God se teenwoordigheid.
Kom beleef ’n spesiale dag saam met bekende sprekers Mandi Baard, Katrienkie en Leandie Cottle, met Carinde van Onbeskaamd wat ons in aanbidding lei. ’n Geleentheid vir elke vrou om verfris, bemoedig en versterk huis toe te gaan.
Reviews
"The queues for food were very long, slow and the food i.e pies ans quiches were ice cold. Other than that..wonderful speakers and awesome vibe! Thank you! "
- Wendy-Ann
"Julle kon nie beter dames gekry het vir die geleentheid nie. Van die lofsang van Carindé tot Jenna-Leigh, Melinda en Wanda was daar nie een oomblik waar ons nie die Heilige Gees tasbaar ervaar het nie. Mag julle almal seën op seën ontvang en mag ons die voorreg hê om hulle weer te kan ontmoet. Julle maak n groot verskil! ??"
- Corrien van Dyk
"A.Freaking.Mazing!!! Die sprekers het ons bekers weer vol geskink!! Bril-flippen-jant!!"
- Elzje Booyse
"It was a beautiful, lovely. exciting morning... Thank you to all our Speakers for making the day Beautiful."
- Ansie