ABOUT
Elandré ROMANTIES buitelug vertoning
Elandré kom doen 'n hartroerende vertoning by Landje.
Kom geniet die aand met sy gewilde musiek.
Moenie op die somersaand onder die sterre uitmis nie.
14 Februarie
11:00-15:00
R 250 pp
R 80 kinders onder 12
11:00 Hekke oop
14:00 Elandré
16:00 Hekke sluit
Pizzas & Drank op perseel te koop CASHLESS