Landje
About
AANDMARK BY LANDJE | 24 OKTOBER 2025
Ons bring die Kaapse mark-gevoel na Pretoria! Op 24 Oktober verwelkom ons jou by ons eerste aandmark waar geurige stalletjies, vars disse en soet verleiding onder ons bome wag.
Van delikatesse wat jou sintuie laat dans tot kreatiewe drankies wat perfek by die aandlug pas - hierdie mark is vir almal wat van goeie kos en lekker kuier hou.
?? 24 Oktober 2025
?? 17:00 tot 22:00
?? R20 toegang - kontantlose perseel
?? 46 Graham Rd, Shere, Pretoria, 0084
Bring jou eetlus, ons sorg vir die res.
#AandmarkByLandje #KaapseVibes #FoodLovers #PretoriaMarkets #OktoberMarket #GoeieKos #LekkerKuier #LandjeVibes #FoodMarket