Family friendly
Elandré Romanties buitelug vertoning (copy)
Sat Feb 13, 17:00 - Sat Feb 13, 22:00
Landje
ABOUT
Elandré ROMANTIES buitelug vertoning
Elandré kom doen 'n hartroerende vertoning by Landje.
Kom geniet die aand met sy gewilde musiek.
Moenie op die somersaand onder die sterre uitmis nie.
13 Februarie
17:00-22:00
R 250 pp
R 80 kinders onder 12
17:00 Hekke oop
20:00 Elandré
22:00 Hekke sluit
Pizzas & Drank op perseel te koop CASHLESS