Stilbaai - Jongensfontein
Tue Dec 22, 19:00 - Tue Dec 22, 22:00
Jongensdal - Stilbaai
ABOUT
JONGENSFONTEIN!!
Vriende! Die jaar het met tye sag gefluister en met ander tye hard gepraat. Dis ‘n voorreg om saam met julle die dinge wat ons almal hierdie jaar gevoel het ,vir so oomblik deur musiek te kan herleef. Ons kan saam lag, en saam huil, wat ookal nodig is sodat ons weer tevrede en dankbaar kan wees vir nog ‘n seisoen wat aan ons harte kom bou het!
Kom WEES saam met ons vir een aand hierdie Desember tydens ons jaarlikse Berg, Son en See toer!
Daar is NET 250 kaartjies aanlyn beskikbaar, indien die weer mooi saamspleel, kan nog so 200 kaartjies oopmaak vir buitelug, maar as dit reën moet jy een van die eerste 250 koop om plek te kry!
Daar sal goeie koffie en lekker soetgoed te koop wees!
Maar pak jou wyn en piekniekmandjie in, asook jou kampstoele/piekniekkomberse in!
Hekke maak 18:00 oop, en die show begin 19:00