Cape St. Francis Resort

Sun Dec 20, 19:30 - Sun Dec 20, 22:00

Cape St. Francis Resort

ABOUT

Vriende! Die jaar het met tye sag gefluister en met ander tye hard gepraat. Dis ‘n voorreg om saam met julle die dinge wat ons almal hierdie jaar gevoel het ,vir so oomblik deur musiek te kan herleef. Ons kan saam lag, en saam huil, wat ookal nodig is sodat ons weer tevrede en dankbaar kan wees vir nog ‘n seisoen wat aan ons harte kom bou het!


Kom WEES saam met ons by Cape St. Francis Resort


As jy jou mense wil bederf voor die show met van die beste seekos wat ek al geeet het, bespreek jou plek by Joe Fish(reg langs die venue) hier is die nommer - 042 298 0054


Daar sal 'n Bar beskikbaar wees by die venue self ook sodat jy nie te ver hoef te loop vir ietsie om te drink nie!



Daar sal stoele wees vir die wat wil sit!



Daar is NET 250 kaartjies, so bespreek sommer nou al!



*kinders onder 6 is gratis en baie welkom!




En dan, die belangrikste: die SHOW BEGIN 19:30

DIRECTIONS

Cape St. Francis Resort
Cape St. Francis Resort
Da Gama Rd, Cape St Francis, 6312
Get Directions