ABOUT
RAAF Intieme BUITELIG vertoning
RAAF - ‘n Fees van hulle nuutste musiek, lirieke, digkuns en daardie kenmerkende energie wat jou lank na hierdie vertoning geïnspireer sal los om vol en kleurvol te lewe
Kom klim op die RAAFtuig vir ‘n reis van musiek wat jou gaan laat lag, huil en mees beslis gaan laat partytjie - ‘n musiek ervaring wat jy nooit gaan vergeet nie!
27 November
18:00-22:00
R 300 pp
R 150 kinders onder 12
Voor vertoning:
18:00 Hekke oop
19:30 RAAF
22:00 Hekke sluit
Pizza & Drank op perseel te koop CASHLESS