No under 16s

Meg van Wyk | Tuiskoms

Sat Oct 3, 17:00 - Sat Oct 3, 21:00

Die Bôrdienghuis

ABOUT

Meg van Wyk kuier met nuwe musiek op haar tuisdorp.


Kom luister na Meg se oorspronklike musiek vanaf haar debuut kortspeelplaat Trousseau, ‘n paar geliefde covers, en nuwe musiek wat nog nie opgeneem is nie.


Deure open om 17:00 vir pizza en wyn.

Slegs vooraf besprekings, bring die vriende en boek ‘n tafel.

SPOTIFY

DIRECTIONS

Meg van Wyk | Tuiskoms
Die Bôrdienghuis
Wellington, 7654, South Africa
Get Directions

DISCOVER