Meg van Wyk
About
Meg van Wyk kuier in haar tuisdorp met nuwe musiek.
Kom luister na die sanger-liedjieskrywer se oorspronklike musiek, ‘n paar van haar gunsteling covers en nuwe songs wat nog nie uitgesaai word nie.
Deure open om 17:30 vir pizza en wyn.
Slegs vooraf besprekings.