Family friendly
Lappoppe
Sat Nov 7, 18:00 - Sat Nov 7, 20:00
Hoerskool Ben Vorster Secondary School
ABOUT
LAPPOPPE vertel die verhaal van twee Lappoppe wat eens onafskeidbare maaitjies was, toe hulle nog saam op ’n speelgoedwinkelrak gesit het. Veertig jaar later beland hulle op ’n ashoop, waar ou wonde oopgekrap word, aasvoëls afgeweer moet word en vergete herinneringe herleef. Tussen die chaos, humor en hartseer ontdek hulle dat ware vriendskap dalk nooit verlore gaan nie. Met die ikoniese musiek van die 80’s as klankbaan, is LAPPOPPE ’n nostalgiese reis oor vriendskap, vergifnis en die hoop om mekaar weer te vind.
DIRECTIONS
Lappoppe
Hoerskool Ben Vorster Secondary School
1 Boundary St, Arbor Park, Tzaneen, 0850, South Africa
Get Directions