Swipe Regs

Fri Sep 25, 19:00 - Fri Sep 25, 22:00

33 Rabie St

ABOUT

Kom luister na ‘n lekker tong in die kies komedie!


‘n Vrou wat vertel van haar gefaalde “dates” waarop sy was terwyl sy gereed maak vir ‘n volgende keer.


Is Daniel die keer die regte een?

Gaan die dis wat sy aan mekaar slaan Daniel se asem weg slaan of gaan dit ook soos haar liefdes lewe faal?


Kom giggel en geniet die aand saam met Anette Volschenk.


Aangebeid deur Je-Ani Swiegelaar


Jou R350 per persoon sluit ’n heerlike snack box in met:


  • Salty crackers
  • Salami
  • Droëwors
  • Druiwe
  • Mature cheddar
  • Brie
  • Camembert
  • Gesondheidsbroodjie


Bring gerus jou eie wyn of ander alkoholiese drank saam. Corkage: R25 per persoon. Koeldranke moet by die Izzie's gekoop word.

DIRECTIONS

Swipe Regs
33 Rabie St
33 Rabie St, Fontainebleau, Randburg, 2194, South Africa
Get Directions

DISCOVER