Izzie's

About

Dis ‘n lekker tong in die kies komedie…


‘n Vrou wat vertel van haar gefaalde “dates” waarop sy was terwyl sy gereed maak vir ‘n volgende keer.

Is Daniel die keer die regte een?

Gaan die dis wat sy aan mekaar slaan Daniel se asem weg slaan of gaan dit ook soos haar liefdes lewe faal?


Kom giggel en geniet die aand saam met Anette Volschenk…

Contact info