No under 13s

Spontaan Lipstiffie Werkswinkel @ Pressed Café | 4 November 2026

Wed Nov 4, 09:00 - Wed Nov 4, 11:00

Pressed Café

ABOUT

Kom speel met kleur, kuier saam en skep ’n lipstiffie wat net joune is.


Tydens die Spontaan Lipstiffie Werkswinkel @ Pressed Café neem ons jou stap vir stap deur die proses om jou eie unieke lipstiffiekleur te meng en jou eie lipstiffie te maak.


Jy kies. Jy meng. Jy skep.


Geen vorige ervaring is nodig nie, alles wat jy nodig het, wag vir jou by die tafel.


Jou kaartjie sluit in:

• ±2 uur begeleide Lipstiffie Werkswinkel

• Al die bestanddele en materiaal wat jy nodig het

• Die meng van jou eie unieke lipstiffiekleur

• Jou voltooide, handgemaakte lipstiffie om huis toe te neem


Plek: Pressed Café, Kempton Park

Datum: 4 November 2026

Tyd: 09:00–11:00

Kaartjie: R350 p.p.

Bring jouself, jou kreatiwiteit en ’n vriendin of twee ons sorg vir die res.


Slegs 30 plekke beskikbaar.

DIRECTIONS

Spontaan Lipstiffie Werkswinkel @ Pressed Café | 4 November 2026
Pressed Café
32 Fiskaal St, Glen marais, Kempton Park, 1619, South Africa
Get Directions

DISCOVER