My hart klop so - Boekbekendstelling
Sat Sep 19, 09:30 - Sat Sep 19, 12:30
Oase Gemeente Ouditorium
ABOUT
Kom beleef 'n oggend wat jou hart sal aanraak!
Vier saam die boekbekendstelling van My hart klop so deur Rachelle Fourie, met 'n oggend van aanbidding, die Woord en inspirerende gesprekke.
Geniet ook 'n Q&A met die skrywer, 'n klein verwelkomingsgeskenk by die ingang en heerlike vingerhappies.
Eksklusief vir die geleentheid: Kry 'n getekende eksemplaar van My hart klop so teen 'n spesiale bekendstellingsprys!
Ons sien uit daarna om hierdie besondere dag saam met jou te deel!
DIRECTIONS
My hart klop so - Boekbekendstelling
Oase Gemeente Ouditorium
2 Margaretha Prinsloo St, Klerksdorp Central, Klerksdorp, 2570, South Africa
Get Directions