My hart klop so Boekbekendstelling

About

Meer as 'n boekbekendstelling...


Kom geniet 'n inspirerende vroueoggend gevul met aanbidding, die Woord, die bekendstelling van My hart klop so, 'n Q&A met die skrywer, heerlike vingerhappies en spesiale geskenkies. 'n Oggend om jou geloof te versterk, jou hart te bemoedig en jou te herinner aan jou identiteit in Christus.