Family friendly

Christia Visser by Landje

Sun Feb 28, 11:00 - Sun Feb 28, 16:00

Landje

ABOUT

Christia Visser is hier met 'n splinternuwe vertoning, 'Vir Weer'.

Sy bring haar gedigte, stories en musiek saam en sorg vir 'n rou, eerlike en opregte ervaring.

In 'n wêreld waar ons konstant die niks só vreeslik najaag - kom staan vir 'n oomblik stil, laat jou gedagtes gaan en geniet die musiek.


28 Februarie

R250 pp

R80 kinders onder 12


Pizzas en drank CASHLESS op perseel te koop.


Daar sal ook thrift stalletjies wees en kunsuitstalling.

DIRECTIONS

Christia Visser by Landje
Landje
46 Graham Rd, Shere, 0084
Get Directions