Voel die Lente (Pretoria)
Fri Sep 11, 17:30 - Fri Sep 11, 22:00
Green Olive Restaurant
ABOUT
Dis die mooiste tyd van die jaar, die reuk van Reën is in die lug,
en ons wil die beste aand saam met al ons vriende hê in Pretoria!
Ons het julle baie lief en dit sal 'n masiewe voorreg wees om die nuwe seisoen saam met julle te kan begin!
INFO
-Vier bands op die line-up
-Amazing kos uit Green Olive se kombuis
-Kontant Kroeg is oop
-Die Aand begin 17:30 en die eerste band is 18:30 op die verhoog!
Kos en drankies is beskikbaar by kos, wyn en kroeg stasies. Wegneem styl kos opsies, so 3 of 4 opsies. Kraft bier stasie, Gin en wyn stasie en normale kroeg vir koffies en koeldranke.
Dit gaan iets besonders wees saam met julle! Bring ál jou lente-gees