Family friendly
Live Show met Jo Black en Mack Rapapali
Sat Oct 17, 19:00 - Sat Oct 17, 23:00
Langplaas | Bela-Bela
ABOUT
Maak gereed vir ’n baie spesiale aand!
DJ Mack Rapapali gaan die verhoog aan die brand steek met sy beats en energie, dan het ons vir Jo Black - die BAARDVADER van Afrikaanse Rock Musiek op die verhoog, met sy diep stem en stories. Ons sien julle daar vir 'n goeietyd!
DIRECTIONS
Live Show met Jo Black en Mack Rapapali
Langplaas | Bela-Bela
53 Flamboyant St, Intaba-Indle Wilderness Estate, Bela-Bela, South Africa
Get Directions