Jo Black Productions
About
Jo Black – die BAARDVADER van Afrikaanse Rock Musiek.
’n Trots Suid-Afrikaanse Sanger met ’n liefde vir mense en egte stories. Met sy groot baard en diep stem bring hy sy ou en splinternuwe liedjies na julle dorp toe.
Dis nie net ’n show nie, dis ’n E R V A R I N G… ‘n aand wat jy nie wil mis nie.