Voel die Lente (Op Ons Plaas)

Sat Sep 12, 16:30 - Sat Sep 12, 21:00

La Rochelle Farm

ABOUT

Dis tyd vir die eerste "Voel die Lente" hier op ons plaas. Daar is elke jaar groot opgewondenheid om julle hier by ons huis in die Suide van Gauteng te verwelkom!


Vir die van julle wat nuut is tot hierdie jaarlikse tradisie...

1) Ons plaas is so 40km suid van Johannesburg. Dit is 'n beeldskone omgewing met heuwels en bome en baie liefde.


2) Jy kan al jou kos ook hier op Quicket bestel. Ons het ook ons eie "The Villagers Coffee CO & Farm Café" wat gaan verseker dat julle goeie artisan koffie en ander drankies kan geniet.


3) BRING ASB. JOU EIE

WYN/BIER

KAMPSTOEL

IETS WARMS

KONTANT (My kinders gaan vir seker weer 'n stalletjie of 2 hê waar julle met kontant kan koop)


Ons kan nie wag om Lente saam met julle te voel onder die akkerbome hier voor ons huis nie!

Al ons liefde


DIRECTIONS

Voel die Lente (Op Ons Plaas)
La Rochelle Farm
Portion31, Elizabeth Rd, Drumblade AH, Kliprivier, 1871
Get Directions