Werkswinkel: Rolprentmaak vanuit ’n gemeenskap | Workshop: Community Filmmaking
Fri Aug 21, 14:00 - Fri Aug 21, 14:45
Woodstock Community Hall
ABOUT
GEMEENSKAPSWERKSWINKEL in samewerking met Sunshine Cinema | COMMUNITY WORKSHOP in collaboration with Sunshine Cinema
Rolprentmaak vanuit ’n gemeenskap: Om ons eie stories te vertel
Fasiliteerder: Lizette Khan
Paneel: Deidré Jantjies, Jason Jacobs, Devon Delmar, Annemarie du Plessis, Cleveland Hopp
Die kamera het nog altyd behoort aan diegene wat dit kon bekostig, maar dit is besig om te verander. Hierdie werkswinkel wys watter geweldige rol filmmaak en die skep van inhoud kan speel in die soeke na betekenis, identiteit en sosiale kohesie in voorheen onderbediende gemeenskappe. Leer by ervare rolprentmakers wat besig is om die reëls oor wie die storie mag vertel te herskryf.
Community Filmmaking: Telling our own stories
Facilitators: Lizette Khan
Panel: Deidré Jantjies, Jason Jacobs, Devon Delmar, Annemarie du Plessis, Cleveland Hopp
The camera has always belonged to those who could afford it, but that is changing. This workshop unpacks how filmmaking and content creation can be powerful tools for sensemaking, identity and community cohesion in previously underserviced spaces. Learn from seasoned filmmakers who are rewriting who gets to tell the story.
VOLG ONS OP | FOLLOW US ON: