No under 13s

Onafhanklike speelfilm | Independent Feature Film: Variasies op 'n tema

Wed Aug 19, 19:00 - Wed Aug 19, 20:30

Theatre on The Bay

ABOUT

ONAFHANKLIKE VOLLENGTE-FILMS | INDEPENDENT FEATURE-LENGTH FILMS


Die Silwerskermfees het vanjaar twee onafhanklike vollengte-films op die program - die speelfilm Variasies op ’n tema en die dokumentêr From Dust, We Spin. Hierdie werke kom nie vir Silwerskermtoekennings in aanmerking nie.


This year, the Silwerskerm Festival has two independent feature-length films on the programme – the feature film Variasies op ’n tema and the documentary From Dust, We Spin. These works are not eligible for Silwerskerm Awards.


Variasies op 'n tema


GENRE: Drama

REGISSEUR | DIRECTOR: Jason Jacobs, Devon Delmar

KINEMATOGRAAF | CINEMATOGRAPHER: Gray Kotze

SKRYWERS | WRITERS: Jason Jacobs, Devon Delmar

ROLVERDELING | CAST: Hettie Farmer, Jason Jacobs, Magdalena Links, Gladwin van NIekerk, Regan Nontas, Albertus Smit

PRODUKSIEHUIS | PRODUCTION HOUSE: Kraal Stories, Meria Produksies, Interakt

OUDERDOMSBEPERKING | AGE RESTRICTION: 10 -12 PG L


Ouma Hettie, ’n bejaarde bokwagter in die Kamiesberge van Namakwaland, word die slagoffer van ’n bedrogspul wat aan haar agterstallige herstelbetalings vir haar pa se diens in die Tweede Wêreldoorlog belowe. Terwyl sy wag op geld wat nooit gaan kom nie, dreig die ontwrigtings rondom haar 80ste verjaardag om haar laaste stukkie onafhanklikheid weg te neem. Die film is gestruktureer as ’n reeks herhalende visuele “variasies” en omskep herhaling in onthulling om ’n portret van afwagting, volharding en verlies te skilder. Variasies op ’n tema het die gesogte Tiger-toekennning by die Rotterdam Internasionale Filmfees gewen.


Ouma Hettie, an elderly goatherd in the Kamies Mountains of Namaqualand, falls victim to a scam promising long-overdue reparations for her father’s WWII service. As she waits for money that will never come, the disruptions of her 80th birthday threaten to strip away the last of her independence. Structured as a series of recurring visual “variations”, the film transforms repetition into revelation to frame a portrait of waiting, endurance and loss. Variasies op ’n tema won the coveted Tiger Award at the Rotterdam International Film Festival.




VOLG ONS OP | FOLLOW US ON:

Instagram

Facebook

Teken in op ons nuusbrief | Subscribe to our newsletter


DIRECTIONS

Onafhanklike speelfilm | Independent Feature Film: Variasies op 'n tema
Theatre on The Bay
Link Street, Camps Bay, Cape Town, 8005
Get Directions