Revelation Vroue-aand 22 Junie

Mon Jun 22, 18:00 - Mon Jun 22, 21:00

Swartskaap Bistro

ABOUT

DIE WINGERD VROUEAAND


“Like an apple tree among the trees of the forest is my beloved…”

– Song of songs 2:3


Partykeer raak ons so gewoond aan Jesus, aan kerk, aan geloof… dat ons ophou om werklik verwonderd te wees.


Dan moet ons weer kom proe, van Sy liefde, van Sy hart, kom openbaring kry van wie Hy werklik is.


Kom kuier saam met ons vir ’n besonderse aand van verdieping, waarheid en ontmoeting met Jesus.


Karen Meerholz is die spreker vir die aand.


Soos die vrou in Hooglied wil ons weer onder die skadu van die Appelboom sit en die soetheid van Sy appels proe —

nie net kennis oor Hom nie, maar ontmoeting mét Hom.


Waar: Wild Cafe - Glen-Village, Olympus

Wanneer: 22 Junie

Tema: Revelation / Openbaring

Koste: R100

Koffie/warm drankie ingesluit


Kom nes jy is. Bring ’n vriendin saam

DIRECTIONS

Revelation Vroue-aand 22 Junie
Swartskaap Bistro
Glen Village North, Skukuza St, Faerie Glen, Pretoria, 0182, South Africa
Get Directions