Die Wingerd
About
Die Wingerd
Ons is opgewonde om jou uit te nooi na die bekendstelling van Die Wingerd, ’n platform wat gemaak is om vroue om mekaar te inspireer, te versterk en te connec aan mekaar.
Ons eerste byeenkoms sal plaasvind op 6 Februarie by Wild Route Café en beloof ’n spesiale tyd van volword en inspirasie.
• Word weer vol deur ’n kragtige, geloof-gevulde boodskap.
• Kom deel n maaltyd saam ander vrouens.
• Ontmoet en verbind met ander wonderlike vroue soos jy.
Of jy nou op soek is na geestelike aanmoediging, ’n dieper verhouding met God, of net ’n plek om in gemeenskap te groei, Die Wingerd is die perfekte plek om mee te begin.
Datum: 6 Februarie
Ligging: Wild Route Café
Kaartjieprys: R200
Spasie is beperk, so moenie die kans misloop nie! Koop jou kaartjie vandag nog en wees deel van hierdie opwindende bekendstelling. Ons sien uit daarna om saam in geloof te groei!