Stories uit 'n Pastorie
Fri Jun 26, 19:00 - Fri Jun 26, 21:00
The Showroom Theatre
ABOUT
Lag is een van die grootste gawes waarmee ons as mense geseën is! Elkeen van ons het soveel redes om te lag...dalk meestal vir onsself...en soms saam met ander ..of vir ander! Kom luister na n paar lagstories en momente van insig en wysheid wat ons lewens verryk!
Stories uit 'n Pastorie met Andre De Villiers
The Showroom Teater
26 Junie 2026
Om 19H00
R100 Toegansfooi
Kaartjies ook beskikbaar by deur PS. Slegs Kaart Betalings.
Sien jou dan!