Family friendly

Volhoubare landboukonferensie: Lutzville

Wed Jul 29, 08:00 - Wed Jul 29, 15:00

Lutzville Sportterrein

ABOUT

Landbouweekblad in samewerking met die Vredendal- en- Lutzville-landbouvereniging en die Lutzville-landbouskou.


Kom dink saam oor oplossings vir volhoubare boerdery in die diverse Olifantsriviervalleistreek, waar wyndruiwe, droogdruiwe, groente en groentesaad, en tafeldruiwe onder besproeiing geproduseer word.


Datum: 29 Julie 2026

Tyd: 08:00 tot 15:00

Plek: Lutzville-sportterrein


Sprekers en temas:

  • Karen van der Westhuizen is ’n besproeiings- en grondkundige en stigter van MuddyBoots gaan raad gee oor hoe om waterverbruik in ’n boerdery so doeltreffend moontlik te maak.
  • Martin Booysen, ’n tegniese spesialis oor biologiese oplossings by Inteligro, sal geïntegreerde plaagbestuur onder die loep neem.
  • Wynand Groenewald is ’n ervare tegniese verkoopsverteenwoordiger by Syngenta en sal saam met Johan van Zyl (Lutzville-kelder), Pierre Lubbe (Tiger Brands) en Truter Lutz (’n groenteboer by Welverdiend Plase) aan ’n paneelbespreking deelneem oor hoe om ’n plaas winsgewend te bedryf.


Praktiese demonstrasies sal op die praatjies volg.


Kaartjies kos R300


Spesiale kaartjie-aanbod vir landbou-besighede: Koop ’n minimum van 10 kaartjies vir boere/kliënte/personeel teen ’n spesiale prys van R250 per kaartjie. Kontak vir Apollo Bomvana by [email protected]


Navrae: [email protected]


DIRECTIONS

Volhoubare landboukonferensie: Lutzville
Lutzville Sportterrein
Lutzville, 8165, South Africa
Get Directions