Landbouweekblad
Reviews
"Dit was 'n baie goed ge-organiseerde konferensie. Die plaas besoek was ook bale leersaam."
- Pieter
"Was weereens 'n goeie meesterklas en het die ervarings wat gedeel is geniet."
- Cornelis
"It was very helpful and informative, with fantastic speakers "
- Anonymous
"Dit is altyd 'n teleurstelling wanneer 'n goeie "boeredag" soos die BLWK gekanselleer word. Maar, die kwaliteit van die aanlyn konferensie het verseker die teleurstelling voorkom. Ek wil BLWK (en die res van die borge) 'n groot kompliment gee vir die afgelope week se inligting! Al die lesings was insiggewend en daar is baie wat ons uit elkeen van die lesings kan huis toe vat. Welgedaan, dit was een groot sukses! Ek sien reeds uit na volgende jaar se nuwe inligting!"
- Karen