FREE OPTIONS
Family friendly

Mixed Media kuns klas

Sun Jun 28, 09:30 - Sun Jun 28, 12:00

Bossa Worcester

ABOUT

??? KREATIEWE OGGEND by DIE ANTIES BRING HOOP 2026 ???

?? Bossa Worcester | 28 Junie 2026 ??

Kom geniet 'n inspirerende kreatiewe oggend saam met Die Anties Bring Hoop op ons 2026-toer. Dis 'n geleentheid om vir 'n paar uur die wêreld te vergeet, jou kreatiwiteit te ontdek en sommer net lekker saam te kuier.

?? Datum: 28 Junie 2026

?? Tyd: 09:30

?? Plek: Bossa Worcester

?? Toegang: GRATIS!

? Al die materiaal vir die kreatiewe projek word voorsien – jy hoef net op te daag en die ervaring te geniet.

? Neem asseblief kennis: • Etes en drankies is vir jou eie rekening en kan by Bossa bestel word.

?? Kom beleef 'n oggend vol inspirasie, kreatiwiteit, lag en hoop saam met Die Anties Bring Hoop.

?? Bespreek jou plek vandag!

?? WhatsApp Mariette: 082 085 9492

?? Kom skep herinneringe saam met ons – almal is welkom! ???

DIRECTIONS

Mixed Media kuns klas
Bossa Worcester
Shop 35, Mountain Mill Mall, Mountain Mill Dr, Hospital Hill, Worcester, 6850, South Africa
Get Directions