Mariette Beukes & Die Anties

About

Wie is Die Anties


Ons is ’n span vroue wat glo dat kuns hoop bring. ?

In 2025 het ons oor 4 750 km gereis en byna 902 boervroue in droogtegeteisterde gebiede bereik – met gratis kunsklasse wat lig, kleur en moed terugbring.


Ons kan nie die reën bring nie, maar ons kan liefde, tyd en kleur saamvat.

Ons drome strek verder: om nóg gemeenskappe te besoek, vaardighede te deel en ’n volhoubare beweging van hoop en kreatiwiteit te bou.


Die Anties Bring Hoop – hande vat, harte aanraak, lewens verander. ???


Contact info