FREE OPTIONS
Family friendly
JF Vat Vlam
Sat Oct 24, 16:00 - Sat Oct 24, 23:55
Hoërskool Jim Fouche Rugbyveld
ABOUT
Dis weer tyd vir Hoërskool Jim Fouché om Vlam te Vat!
Kom geniet ’n onvergeetlike aand saam met Die Piesangskille!
Wat wag op jou:
- Lewendige musiek en groot vermaak
- Springkastele vir die kinders
- Braaivleisvure en lekker kuier areas
- Heerlike kos en verversings. Piekniekmandjies ook welkom
- Die beste JF-gees en reunie atmosfeer
Bring die hele familie en kom vat saam vlam!
#JFVatVlam #DiePiesangskille #JimFouche #Familiedag #VlamTeVat
DIRECTIONS
JF Vat Vlam
Hoërskool Jim Fouche Rugbyveld
Wildeals St, Gardenia Park, Bloemfontein, 9301
Get Directions