Hoërskool Jim Fouché
About
Dis weer tyd vir Hoërskool Jim Fouché om Vlam te Vat!
Kom geniet ’n onvergeetlike aand saam met Die Piesangskille! ????
? Wat wag op jou:
?? Lewendige musiek en groot vermaak
?? Springkastele vir die kinders
?? Braaivleisvure en lekker kuier areas
?? Heerlike kos en verversings of jou eie piekniekmandjie
?? Die beste JF-gees en reunie atmosfeer
Bring die hele familie en kom vat saam vlam! ??
#JFVatVlam #DiePiesangskille #JimFouche #Familiedag #VlamTeVat